Jou woorde wat jouself benadeel

Ons gebruik baie kere woorde wat ons ontmagtig; woorde wat ons verantwoordelikheid wegvat en ons nie los met moontlikhede om te verander nie.

Met klein verskuiwings kan jy jou woorde gebruik om jou te bemagtig en jou te help soek vir oplossings en vooruitgang.

Skuldgevoelens (guilt and shame)

ń Skuldgevoel is baie keer ń swaar emosie om te dra.

Voordat jy die skaamte (shame) kan verwerk moet jy eers die skuldgevoel laat los.

Daar is ń paar belangrike vrae wat jy jouself kan vra om die gevoel te verlig en die skuld te laat gaan.

Hoe om teleurstelling te hanteer

Teleurstelling kan ń baie moeilike emosie wees om te hanteer, veral as dit jou diep raak deur mense na aan jou.

Om direk na daai emosie te kyk om te sien watter gevoelens daar skuil; om jou te omring met die regte mense en versigtig te wees vir waarna jy opsoek is kan ń groot invloed hê op jou herstel.

Get In Touch

Address:30 Moregrove Road, Westering, Port Elizabeth, 6025, Eastern Cape, South Africa

30 Moregrove Rd, Westering, Gqeberha, 6025, South Africa